fbpx

Let’s have a summer Christmas

..

Let’s have a summer Christmas

Many might know this song by Laurika Raugh.. One I can never get out of my head once it is stuck.

Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis,
Wyl stemme uit die verlede oor sterrevelde ruis.

Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeue-oue taal.
Kyk, selfs die nagtelike swye vertel die ou verhaal.

Voel jy ook nou Sy warm liefde as ons die dag gedenk,
Toe Hy sy Seun aan ons gegee het – Ons grootste Kersgeskenk.

Kersfees kom, Kersfees kom – Gee aan God die eer.
Skenk ons ‘n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer.